Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Onbevange by Lindeque de Beer - Available

Onbevange

ebook

Skop die luierstoel se voetstut uit, trek die tafeltjie met jou geliefkoosde warm of koue drankie nader en sorg dat die bord of bakkie snoeperye ook byderhand is, want dit kan dalk 'n lang, luilekker kuierlees word hierdie.

Maar daar is mos geen haas wanneer jy sulke vreemde ervaringe kan meemaak soos jou eerste ontmoeting met 'n djinn of saam met die manne in die Royal kuier waar die nagwaak gehou word vir oorlede Blink Willie O'Reilly nie of die Leeuvrou ontmoet wat tot in jou geheimenisse kan sien, om nie eens te praat van 'n soen wat in die hof eindig en die skaamtelose vertoning van eerbare vroue te ervaar nie.

So tussendeur kan die beker of glas weer gevul en nog snoepies bygevoeg word, want daar wag nog sommer 'n hele paar aangename storieverrassings.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans