Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Bloedoffer vir Lilith by Hugo Le Roux - Available

Bloedoffer vir Lilith

ebook

Bobaasspeurder Hugo Le Roux is op die gewelddadige spoor van Sataniste. Speur-spanning uit die boonste rake.

Die koeël tref die man in die linkeroog en tol hom in die rondte. Hy slaan agteroor en val deur die glasdeure van die vertoonkas sodat die ornament in 'n veelkleurige reën oor sy bebloede gesig stort...

Met een vinnige beweging word die hoenderhaan onthoof sodat die bloed in 'n dik, rooi straal oor die liggame spuit...

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans