Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Jan 22 2026
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SANGERES CARLY SIMON

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ANMAR PRETORIUS OOR HAAR MAN, WIKUS

FLITSVRAE: PAULO AZEVEDO • Sanger en musiekvervaardiger

HY’T OOR ONS GEJOK • Sy was stomgeslaan toe sy verneem van ’n onlangse HG-artikel waarin berig word dat sy weer getroud is. In plaas daarvan is ’n brose Min Shaw in die hospitaal en het die man wat haar gevra het om te trou almal om die bos gelei

AL VIER GELYK WEG • Hulle sou as gesin saam vakansie hou – nou moet sy haar man en al drie dogters se as by die see gaan strooi

LEKKERDER AS DIE LEWE • Die Bouchers – beter en beter! Die sanger en sy gesin bereik nuwe vlakke van vreugde, maar daarvoor moes hulle inspring om die regte dinge in die lewe topprioriteit te gee

ÁLLES SAAM • Dié identiese tweeling doen al van kleins af amper niks sonder mekaar nie – en nou het die ooievaar ook saamgespeel

‘TOT DIE DOOD ONS SKEI’ - en toe steek hy my aan die brand • Dis woorde wat liefde en lewenslange trou moet beteken. Maar vir Danielle Nyman het dit ’n doodsvonnis geword toe haar eksman haar aan die brand steek

DIE STORIE NÁ DIE STILTE • NÁ DAAICOLPLAY-KONSERTHAARLEWEVERWOESHET, ISDIEVROUWATOP DIE GROOTSKERM KAFOEFEL HET, STADIG BESIG OM STUKKE OP TE TEL – EN SY WYS ’N SKERP VINGER NA DIE WREEDAARDE WAT HAAR STEEDS TEISTER

Heeldag-ONTBYT • Hierdie MAKLIKE heeldag-ontbytidees werk ook vir ’n laat brunch, ’n VINNIGE middagete of selfs ’n AANDETE

Terug werk toe • Ons wys jou een broek en een baadjie wat jy elkeen op vyf maniere stylvol kan dra

HOKAAI MET AFSKILFER • Te veel afskilfering of sure kan jou vel se beskermingslaag beskadig. Lees hier hoe om die waarskuwingstekens te herken

SIT DIT AAN • Spoggerige ligte in modieuse goud en rottang

VRA VIR IRMA

RAAK FIKS MET STOK EN HOED • Almal wil graag soveel spiere as moontlik op een slag oefen, en met die Nordiese manier van stap is 90% binne jou bereik

HOE FINANSIER EK SONKRAG? • ’n Sonkragstelsel kan jou gemoedsrus gee en jou huis se waarde verhoog, maar dis ’n duur belegging. Vir die meeste mense is ’n lening al raad. Hier’s vyf dinge om te weet

VOORKOM EERDER AS GENEES

JOU STERRE

Toffieappel • Jana wens sy kon teruggaan en dinge oor doen. Hoe anders sou sy nie teenoor haar pa opgetree het met die kennis wat sy nou het nie?

Leer kinders lees

Saamwerk laat die droom werk

BEELDSPRAAK

Onder die oppervlak • Die lewe is allesbehalwe eenvoudig in dié flieks en reekse

Somertreffers • DIT WAS ’N BLOEDIGE SOMERVAKANSIE EN SEKERE TREFFERS HET DIE LUILEKKERDAE NET NOG BETER GEMAAK. DAARDIE LIEDJIES IS NOG OP ONS SPEEL-LYSTE, EN AS JY DIT NOG NIE RAAKGELUISTER HET NIE, MOET JY SPRING. JY SAL NIE TELEURGESTELD WEES NIE

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

PLAKKAAT • SPONGEBOB SQUAREPANTS EN PATRICK

RAAISELS

Oervuur was mensgemaak

ELDERS IN DIE WÊRELD

KAN JY DIT GLO?

Ysbeer-mamma neem welpie aan

HABITAT • Die woord kom van habitāre in Latyn, wat “om te woon” beteken. ’n Habitat is die natuurlike area waar ’n plant of...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans