Boeiende verhaal oor die Mafia! Hugo le Roux kry as speurder vir die eerste keer met die werklikheid van die Mafia te doen. Die verhaal laat mens besef dat die Mafia binne Suid Afrika 'n moontlikheid is. Hugo le Roux probeer misdade waarby die Mafia betrokke is, voorkom, maar hulle tegnieke is nuut vir hom. Voordat hy sukses kan bereik moet baie mense eers met hul lewens boet. 'n Heerlike ontspanningsroman met genoeg van alles – spanning, romanse en as 'n bonus 'n uitbreiding van die algemene kennis oor dié gevreesde misdaadsindikaat.
Why is availability limited?
×Availability can change throughout the month based on the library's budget. You can still place a hold on the title, and your hold will be automatically filled as soon as the title is available again.
The Kindle Book format for this title is not supported on:
×Read-along ebook
×The OverDrive Read format of this ebook has professional narration that plays while you read in your browser. Learn more here.