Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Helkruin by Hugo Le Roux - Available

Helkruin

ebook

HILLBROW is 'n reuse gevangenis waaruit geen misdadiger ooit lewendig kom nie. Dis 'n plek wat nou besit en bestuur word deur rowers en moordenaars. 'n Voorstad agter doringdraad en skiettorings.

Wanneer 'n oud-speuroffisier en sy androïed-kollega daarheen gestuur word om 'n internasionale dwelmhandelaar te gaan uithaal, word gevaarlike gevolge ontketen wat dwarsdeur die wêreld eggo. Niemand het rekening gehou met 'n bose verskuilde mag wat mense en regerings tot 'n val kan bring nie...

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans