Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Bloedfamilie by Hugo Le Roux - Available

Bloedfamilie

ebook

Dwelms het dikwels moord tot gevolg. In Johannesburg word 'n jong kunsstudent vermoor en wanneer Hugo le Roux van Moord en Roof by die ondersoek betrokke raak, word 'n genadelose en wrede misdaadsindikaat blootgelê wat die een slagoffer na die ander opeis.

Le Roux kom egter nie net teen hierdie internasionale dwelmkartel te staan nie, maar hy moet ook swaarde kruis met 'n formidabele teenstander in sy eie geledere, boonop een met 'n hoër rang as hy.

In Bloedfamilie is daar aksie van die eerste bladsy af en hoogspanning wat die leser op die punt van sy of haar stoel hou.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans