Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE WATERGATE-JOERNALISTE
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
CHERITH LANGENHOVEN-HEBER OOR HAAR MAN, JASON
FLITSVRAE: ILSE KLINK • Aktrise
GRONDPAD NA NUWE GELUK • Kilometer vir kilometer het Graham Dickason se nuwe vrou hom op die fietspad gehelp om ’n weg na vrede te vind nadat sy eerste vrou, Lauren, sy drie dogtertjies vermoor het
DIE PLEK VAN ONS ONTHOU • Crystal-Donna Roberts se man besoek vir die eerste keer weer húlle twee se park en vertel hoe hy homself weer gevind het ná die diepste donker
EERS VAL, DAN VLIEG • Die afgelope tyd het twee mense in Kaapstad met vliegpakke verongeluk. Wat besiel hierdie waagduiwels om so vreesloos na benede te tuimel?
TOE HET ’N KAT WEL ’N KANS • Toe wegholbrande onlangs als in hul pad verskroei het, moes ’n ongewone groepie ook inderhaas voor die vlamme ontruim word
MAER KWADRAAT • Hulle het eens saam 440 kg geweeg, maar toe skud dié ouerpaar saam 264 kilo’s af, en daarmee saam hul sorge
GROEN VAN JALOESIE • Donald Trump bly dreig hy wil Groenland vir Amerika vat, maar hoekom wil hy dit so graag hê?
GRAADEENTJIES WEN GROOT IN 2026 • Neem ’n foto van jou kind se eerste skooldag en staan ’n kans om jou deel van R28 000 se SPAR-koopbewyse te wen!
Proe GRIEKELAND • Skep ’n GRIEKSE fees in die buitelug met KLASSIEKE geregte wat bedoel is OM TE DEEL
LEKKER MOOI TRAP! • Van tekkies vir besige dae tot hakskoene vir spesiale geleenthede, die seisoen se skoene is gemaklik én stylvol
KRULLE- KRAG • Hoe om jou hare gesond te hou met bevogtigende, beskermende, krulvriendelike haarversorging
BLOMME VIR BEGINNERS • Hierdie blomplante is maklik om te kweek en perfek vir beginners in die tuin
VRA VIR IRMA
JOU ACHILLES-TENDON EN BESERINGS
AS JULLE NÁ AFTREDE SKEI • Baie paartjies wag tot hulle kinders uit die nes en selfstandig is voor hulle skei. Maar dit hou steeds finansiële implikasies vir almal in. Hier’s vyf dinge om te weet
DÍS WAT JOU OOGKNIP VERKLAP
JOU STERRE
Moontlik • Ná haar man se dood rus die gewig van ses jaar se stilte en selfdoen swaar op Jennifer se skouers
Drie boeke vir laatlêlees
Fyn lyn tussen liefde en haat
BEELDSPRAAK
Wat skitter op Showmax? • Moenie hierdie juweeltjies op die stroomdiens miskyk nie
Die liefde bo alles
10 VRAE AAN ARD
*TV gids
HUISgenotjies
DIE KANTOOR
RAAISELS
Oudste gebruik van gif in SA ontdek
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Barbie se eerste neurodiverse pop is hier
NEURODIVERSITEIT
☛ 25 JANUARIE 1924 – DIE EERSTE OLIMPIESE WINTERSPELE OPEN
VYF VINNIGE VRAE
Die jupe-broens • NOAH EN JACOBI JUPE IS IN EEN VAN DIE GROOTSTE FLIEKS VAN DIE JAAR – EN HULLE IS REGTE BROERS!
Die Aarde se atmosfeer • Ons kyk na hoekom dit noodsaaklik is vir alle lewe op Aarde
WARMLUGBALLONNE • Dié reuse-passasiersballonne is soos groot lugskepe wat suutjies bo die Aarde sweef
KINDERSPELETJIES
DiE BABBELBENDE • Die avonture van Palawa en Paloeka
NUWE GESIG, NUWE TRAUMA • Twintig jaar nadat die eerste gesigoorplanting wêreldwyd opslae gemaak het, sterf pasiënte,...