Geloof klink vir ons na 'n vreeslike ingewikkelde saak. Baie mense sien geloof as 'n leë emmer, en jy moet raai wat daarin was. Dit is waarom so baie mense sukkel om te glo, en te bly glo. Geloof wil nie verduidelik word nie, dit wil beleef word. Wat beteken dit nou? Wanneer u die Bybelstudiedagboek oor Die Evangelie van Johannes deurgewerk het, behoort jy te kan stil word en die evangelie beleef.
Hoe die belewenis werk is, volg die teks, skryf dit neer, lees die verduideliking, en baie van die misverstande oor geloof sal ligter word. Die kern is Joh 3:16, "So lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy seun gestuur het, sodat almal wat in Hom glo die ewige lewe kan he." Nie om die uitgesoektes te red nie, maar almal wat in Hom glo. Die ganse verlossing van die mens draai om hierdie feit. God kom plaas die brood en wyn voor ons neer. Daar is dus nie so 'n ding dat ons die gevaar loop om verlore te gaan nie. Jy is reeds verlos.
- New eBooks
- Fantasy Fiction
- Mysteries
- Graphic Novels for Adults and Teens
- YALSA Great Graphic Novels for Teens
- New eBooks for Teens
- Comics and Graphic Books for High School Students
- Always Available Teen eBooks
- 100 Most Popular Teen Fiction eBooks 2025
- 100 Most Popular Teen Nonfiction eBooks 2025
- See all ebooks collections
- New Audiobooks for Teens
- Top 100 Teen Fiction Audiobooks 2024
- Fantasy
- 100 Most Popular Teen Fiction Audiobooks 2025
- See all audiobooks collections