Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Teëspoed is jou voorspoed

10 eenvoudige maniere om in jouself te belê vir voorspoed en geluk

Audiobook
1 of 1 copy available
1 of 1 copy available

Waarskuwing: Moenie na die boek luister as jy dink jy is perfek en dat die teëspoed wat jy vandag ervaar iemand anders, die regering of, nog erger, die wêreld se skuld is nie!

"Hierdie is ʼn boek vol verhale van teëspoed waarmee ek dink jy jouself sal kan vereenselwig. Ek het gevind dat hoe meer ek ander en my omstandighede blameer, hoe groter my teëspoed word. Ek glo dat teëspoed die wêreld se manier is om vir jou te sê dat jý moet verander en nie ander, die regering of die wêreld nie. Teëspoed wil hê jy moet in jouself belê en jouself sodoende beter maak as die omstandighede waarin jy jouself bevind. Dan kan jy groei sodat jy die voorspoed wat jy verdien, ontvang. In hierdie boek deel ek tien eenvoudige maniere waarop jy in jouself kan belê, want teëspoed is jou voorspoed." – Bertus Steenkamp 

Met tien eenvoudige beleggings in jouself gaan jy leer hoe Bertus miljoene rande se skuld, SARS-probleme, oorwerktheid, depressie, stresvolle omstandighede, ʼn dik gat en 'n groot pens agtergelaat het. Vandag is sy omstandighede heeltemal anders:

· Bertus het ʼn positiewe netto waarde, met meer bates as laste.

· Hy het geen slegte skuld nie.

· Hy is die eienaar van verskeie suksesvolle besighede.

· Hy werk produktief en spandeer meer tyd saam met sy gesin.

· Bertus geniet die lewe in Suid-Afrika.

· Hy help mede-entrepreneurs in Suid-Afrika en is die stigter van Afrineurs.

Formats

  • OverDrive Listen audiobook

Languages

  • Afrikaans

Loading
OverDrive service is made possible by NOBLE member libraries and the Massachusetts Board of Library Commissioners with funding from the Institute of Museum and Library Services and the Commonwealth of Massachusetts.