Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Engele Met Pote by Dill Ferreira - Available

Engele Met Pote

ebook

”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.” ”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het nie geweet daar is so baie nie”, het Niquito opgemerk. ”Ja, daar is, en behalwe om ons klein broertjies te help om hulle huise te vind, red ons hulle ook van verwaarlosing.” BOEK 03Beskrywing: In hierdie nuwe avontuur sal Niquito vir Mel ontmoet. Sy is a vriendelike klein hondjie wat naby sy huis ingetrek het en deel is van 'n span wat help om mishandelde en weggegooide diere te red. Hy, Josh en Mel gaan op 'n avontuur om 'n hondevriend wat mishandel word deur sy eienaars en nie liefde kry nie, te help. Saam sal hulle hulle klein vriendjie wys dat elke hond dit verdien om liefde te kry en in 'n gelukkige huis te woon. Vriendskap, ondersteuning en toewyding is die hoof onderwerpe van hierdie pragtige storie van die engele met pote

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans