Bettie Bouver, 'n jong meisie in matriek, se enigste maatjie in Eden is 'n dierasie genaamd Knorrie. Gewoonlik het hy goeie maniere, maar een noodlottige aand neem sy instinkte oor en Bettie se lewe word onherroeplik verander. Sy sukkel met die idee dat sy elke maand 'n stert en vlooie gaan kry, dan moet sy ook nog kostuums maak vir hulle dramaklas se opvoering van Dracula. Bo op dit het sy 'n vreeslike crush op Adam, die aantreklike kaptein van die rugbyspan, maar moet ook nog die populere meisies probeer trotseer, alles in 'n dorp wat tegnies onder kwarantyn is.
- New eBooks
- Fantasy Fiction
- Mysteries
- Graphic Novels for Adults and Teens
- YALSA Great Graphic Novels for Teens
- New eBooks for Teens
- Comics and Graphic Books for High School Students
- Always Available Teen eBooks
- 100 Most Popular Teen Fiction eBooks 2025
- 100 Most Popular Teen Nonfiction eBooks 2025
- See all ebooks collections
- New Audiobooks for Teens
- Top 100 Teen Fiction Audiobooks 2024
- Fantasy
- 100 Most Popular Teen Fiction Audiobooks 2025
- See all audiobooks collections