Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Jesus Christus word 1 197 024 keer na heen gewys in die Ou Testament by Pieter Oosthuizen - Available

Jesus Christus word 1 197 024 keer na heen gewys in die Ou Testament

ebook

In die Ou Testament is daar 'n totaal van 1 197 042 individuele letters an die Hebreeuse alfabet.

Die wonderwerk is dat elke letter van die Hebreeuse alfabet van twee-en-twintig letters, heenwys en dui op Jesus Christus, die Gekruisigde.

Dit is 'n minimum van 1 197 042 heenwysings na Jesus Christus in die Ou Testament. Die Ou Testament bestaan letterlik uit Jesus Christus!

Nog 'n groot wonder is dat die heel eerste woord van die Ou Testament in Genesis, heenwys na die voltooide Heilswerke van Jesus Christus aan die kruis.

Die woord Bereshit dui die voltooide Heilswerke van God aan, nog voordat die skepping beskryf word

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans