Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for WITTER AS BLOED by Steven van Wyk - Available

WITTER AS BLOED

ebook

Dit is Suid-Afrika in die nabye toekoms.

Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense in die land uit te roei.

Volgens hom is ware vryheid slegs moontlik sonder die witman en hy verkondig dit in sy toesprake.

Plaas aanvalle neem toe en die moorde daaraan gekoppel is baie wreed. ʼn Regse groep, die Wit Weerstand Beweging (WWB), vermoor Lucky Zuberi. Die evangelie wat Zuberi verkondig het toe hy nog gelewe het, het nou die evangelie geword wat sy volgelinge nou vurig verkondig.

Sy evangelie was duidelik en eenvoudig. "Maak dood die wit man."

Dit veroorsaak 'n oop jagseisoen op alle wit mense in Suid-Afrika wat inderhaas moet vlug. Schalk Scheepers, ʼn welbekende argitek wat ʼn plaasaanval oor-leef het, vlug met sy familie en skuil in grotte naby die grens van Lesotho in die Vrystaat. Schalk raak betrokke by die Weerstand Beweging.

  • Creators

  • Publisher

  • Release date

  • Formats

  • Accessibility

  • Languages

Formats

  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

Languages

  • Afrikaans